Hierdie boer soek 'n vrou

Hierdie boer soek 'n vrou
En ek sien daai vrou in jou
En ek sien daai vrou in jou

Blouoogboer van Naboomspruit
Soek 'n vissie wat sal byt
Hou van bos en boerbeskuit en kinders

'n Koppie koffie op my stoep
Stappie of 'n lekker boek
Rook ook nie met soberer gewoontes

As jy hou van my berug
Stuur vir my 'n briefie terug
Met 'n foto van jou pragtige gesig

Hierdie boer soek 'n vrou
En 'n lyfie wat hy vas kan hou
Hierdie boer soek 'n vrou
Om die kospot aan die kook te hou
En ek sien daai vrou in jou
En ek sien daai vrou

Hierdie boer soek 'n vrou
En 'n lyfie wat hy vas kan hou
Hierdie boer soek 'n vrou
Om die kospot aan die kook te hou
En ek sien daai vrou in jou
En ek sien daai vrou in jou

Lappoppie van Muldersdrift
1.5 en liggewig
Drink ook net 'n drankie by geleentheid
Sit te lank al op die rak
Hou van fliek en tuisgebak
Vars geplukte rose in die reëntyd

Ek het gehou van jou gesig
Ek skryf vir jou 'n briefie terug
Liefde groete boer van Naboomspruit

Hierdie boer soek 'n vrou
En 'n lyfie wat hy vas kan hou
Hierdie boer soek 'n vrou
Om die kospot aan die kook te hou
En ek sien daai vrou in jou
En ek sien daai vrou

Hierdie boer soek 'n vrou
En 'n lyfie wat hy vas kan hou
Hierdie boer soek 'n vrou
Om die kospot aan die kook te hou
En ek sien daai vrou in jou (ou ou)
En ek sien daai vrou in jou

Vat die pad na Naboomspruit
Erf vyf twee nil draaie tyd
Die aansluiting vinnig links dan regs

Ry tot by die groen plaas hek
Agter om jou daar staan ek
Met ope arms welkom by my plek

Hierdie boer soek 'n vrou
En 'n lyfie wat hy vas kan hou
Hierdie boer soek 'n vrou
Om die kospot aan die kook te hou
En ek sien daai vrou in jou
En ek sien daai vrou

Hierdie boer soek 'n vrou
En 'n lyfie wat hy vas kan hou
Hierdie boer soek 'n vrou
Om die kospot aan die kook te hou
En ek sien daai vrou in jou-ou-ou
En ek sien daai vrou in jou
En ek sien daai vrou in jou
En ek sien daai vrou in jou

Canzoni più popolari di Kurt Darren

Altri artisti di