Groter as groot

JOHAN OBERHOLZER

Groter as groot is ons
Sterker as sterkste
Nog meer as meeste
Beter as beste van die oos tot die weste
Groter as groot is ons

Daar is net een ding wat ons nog soek
Die huis van Tafelberg en Madiba ook
Dit is geen wonderwerk
Afrikaners kan so plesierig bly

Daar is nie een ding
Mooier is as ons son die hele wêreld wil
Na ons toe kom
Dit is geen wonderwerk
Afrikaners kan so plesierig bly

Groter as groot is ons
Sterker as sterkste
Nog meer as meeste
Beter as beste van die oos tot die weste
Groter as groot is ons

Groter as groot is ons
Sterker as sterkste
Nog meer as meeste
Beter as beste van die oos tot die weste
Groter as groot is ons

Daar is net een ding wat ons nog soek
Want alles om ons lyk
Soos 'n prentjieboek
Dit is geen wonderwerk
Dat niemand ons ooit kan onder kry

Daar is die Springbok die Protea rooi
Die sterkste manne ook
En meisies mooi
Dit is geen wonderwerk
Dat niemand ons ooit kan onder kry

Groter as groot is ons
Sterker as sterkste
Nog meer as meeste
Beter as beste van die oos tot die weste
Groter as groot is ons

Groter as groot is ons
Sterker as sterkste
Nog meer as meeste
Beter as beste van die oos tot die weste
Groter as groot is ons
Groter as groter

Groter as groot is ons
Sterker as sterkste
Nog meer as meeste
Beter as beste van die oos tot die weste
Groter as groot is ons

Groter as groot is ons
Sterker as sterkste
Nog meer as meeste
Beter as beste van die oos tot die weste
Groter as groot is ons

Groter as groot is ons
Sterker as sterkste
Nog meer as meeste
Beter as beste van die oos tot die weste
Groter as groot is ons (Groter as groot is ons)
Groter as groot is ons

Curiosità sulla canzone Groter as groot di Kurt Darren

Chi ha composto la canzone “Groter as groot” di di Kurt Darren?
La canzone “Groter as groot” di di Kurt Darren è stata composta da JOHAN OBERHOLZER.

Canzoni più popolari di Kurt Darren

Altri artisti di