Daar is Niemand

MARC BRENDON, KURT DARREN, GERHARD GROTE, DON KELLY, BERRY MUENCHENER

Daar is niemand
Niemand kan dit beter doen
Daar is niemand
Maar daar’s niemand
Wat dit beter doen

Hey hier’s ‘n pinkie vir jou
Dan gryp jy my hele hand
Jy jy vra ‘n sent
Dan vat jy my hele rand

Maar ek’s net ‘n arme ou (Arme ou)
En ek’s halsoorkop lief vir jou
Kry genoeg vat als wat ek het
Maar los asseblief net my bed

Daar is niemand
Niemand kan dit beter doen
Jy gebruik my jy verlei my
Maar ek soek maar net nog ‘n soen

Daar is niemand (Daar is niemand)
Niemand kan dit beter doen
Maar jy kry my jy verlei my
Maar daar’s niemand
Wat dit beter doen

Hey ek’s in die sop
Jy’t hier in my nes geskrop
Ek kan dit nie stop
Jy’t lankal my hart geklop

Maar ek’s net ‘n arme ou (Arme ou)
En ek’s halsoorkop lief vir jou
Kry genoeg vat als wat ek het
Maar los asseblief net my bed

Daar is niemand
Niemand kan dit beter doen
Jy gebruik my jy verlei my
Maar ek soek maar net nog ‘n soen

Daar is niemand (Daar is niemand)
Niemand kan dit beter doen
Maar jy kry my jy verlei my
Maar daar’s niemand
Wat dit beter doen

Daar is niemand
Niemand kan dit beter doen
Jy gebruik my jy verlei my
Maar ek soek maar net nog ‘n soen

Daar is niemand (Daar is niemand)
Niemand kan dit beter doen
Maar jy kry my jy verlei my
Maar daar’s niemand
Wat dit beter doen

Curiosità sulla canzone Daar is Niemand di Kurt Darren

Chi ha composto la canzone “Daar is Niemand” di di Kurt Darren?
La canzone “Daar is Niemand” di di Kurt Darren è stata composta da MARC BRENDON, KURT DARREN, GERHARD GROTE, DON KELLY, BERRY MUENCHENER.

Canzoni più popolari di Kurt Darren

Altri artisti di