Een Laaste Kans

My laaste trane, rol oor my wange
Want ek verlang nog na jou
Kry jou ook tye
Wat jou laat wonder
Of ons ‘n fout gemaak het

Voel jy my ook daar by jou
Of is dit net ek wat nog vashou?

As ek daar by jou was
Sou jy verstaan hoe ek nog oor jou voel
As ek daar by jou was
Sou liefde kon seëvier
En ons dit bedoel
En ek hoop ons het nog net een kans
Nog een laaste kans

My hart klop stadig
Ek hoor net stiltes
Lê jy ook soms en uitstaar
Na al die sterre
Ek voel die verte
Beweeg al nader aan my

Voel jy my ook daar by jou
Of is dit net ek wat nog vashou?

As ek daar by jou was
Sou jy verstaan hoe ek nog oor jou voel
As ek daar by jou was
Sou liefde kon seëvier
En ons dit bedoel
En ek hoop ons het nog net een kans
Nog een laaste kans

Hoor jy my stem
As ek roep in die nag
Hoor jy my stem
As ek vra jy moet wag

Want as ek daar by jou was
Sou jy verstaan hoe ek nog oor jou voel
As ek daar by jou was
Sou liefde kon seëvier
En ons dit bedoel
As ek daar by jou was
Sou jy verstaan hoe ek nog oor jou voel

As ek daar by jou was
Sou liefde kon seëvier
En ons dit bedoel
En ek hoop ons het nog net een kans
Nog een laaste kans

Curiosità sulla canzone Een Laaste Kans di Karlien Van Jaarsveld

Quando è stata rilasciata la canzone “Een Laaste Kans” di Karlien Van Jaarsveld?
La canzone Een Laaste Kans è stata rilasciata nel 2011, nell’album “Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou”.

Canzoni più popolari di Karlien Van Jaarsveld

Altri artisti di Pop rock