Waansin

Nog ‘n statement, nog ‘n lang debat
Nog ‘n antwoord, nog ‘n brief my skat
Lees die storie in die aand koerant
O my volk, o my liewe land
Waansin, waansin is dit onsin?
Onsin, onsin dit is waansin

Jy sê dis vryheid van spraak
Ek hoor net vryheid van wraak
Jy noem dit vryheid van spraak
Ek hoor net vryheid van waansin

Waansin is dit onsin?
Onsin, onsin dit is waansin
Waansin, waansin is dit onsin?
Onsin, onsin dit is waansin
Ooh dit is waansin
Ooh dit is waansin

Nog ‘n statement
Nog ‘n lang debat
Nog ‘n antwoord (Hello)

Jy sê dit is vryheid van spraak (Ek hoor net vryheid van wraak)
Ek hoor net vryheid van wraak (Jy noem dit vryheid van spraak)
Jy noem dit vryheid van spraak (Waansin)
Ek hoor net vryheid van waansin

Waansin is dit onsin?
Onsin, onsin dit is waansin
Waansin, waansin is dit onsin?
Onsin, onsin dit is waansin

Waansin, waansin is dit onsin?
Onsin, onsin dit is waansin
Waansin, waansin is dit onsin?
Onsin, onsin dit is waansin

Waansin, waansin is dit onsin?
Onsin, onsin dit is waansin
Waansin, waansinig

Canzoni più popolari di Karen Zoid

Altri artisti di Pop rock