Gee My

Somtyds as die wêreld om jou draai dan verloor jy jou rigting en begin jy te raai, daar's 'n keerwal vir die trane op jou wang as emosies wil wys dan word ons almal bang

Gee my net 'n bietjie van jou liefde
Want 'n bietjie van jou liefde is al wat ek vra
Jy gee my 'n rede om te lewe
Want 'n lewe sonder rede is 'n lewe sonder jou (Sonder jou)

Gee my net 'n dag in jou lewe, vertel my jou storie en wys my jou verlede, ek sal luister sonder om te praat, ons almal kort 'n skouer en iemand wat jou verstaan

Gee my net 'n bietjie van jou liefde
Want 'n bietjie van jou liefde is al wat ek vra
Jy gee my 'n rede om te lewe
Want 'n lewe sonder rede is 'n lewe sonder jou

Jy is alles wat 'n man begeer, ja dit en meer
Ja jy is al waarin ek glo
Jy is hier by my met elke tree wat ek gee
En ek weet dis jy, jy gee my

Gee my 'n bietjie van jou liefde
Want 'n bietjie van jou liefde is al wat ek vra
Jy gee my 'n rede om te lewe
Want 'n lewe sonder rede is 'n lewe sonder jou (Gee my)

Gee my net 'n bietjie van jou liefde
Want 'n bietjie van jou liefde is al wat ek vra
Jy gee my 'n rede om te lewe
Want 'n lewe sonder rede is 'n lewe sonder jou
Sonder jou (Sonder jou)

Canzoni più popolari di Jay

Altri artisti di Pop rock