Bliksemstraal
Jy weet net hoe weet net
Hoe om my lewe te verf
Met deure van liefde
Jy maak my hart maak my
Hart net so bly elke dag
Vir my is jy lewe
Ek kannie ophou dink aan jou kannie ophou
Kon dit nie beskryf maar nou
In die donker tye is jy vir my ‘n bliksemstraal
Slaan ‘n bietjie harder
Ek wil jou hoor ek wil jou hoor
Lig net alles op laat die lug ontplof
In die donker tye is jy vir my ‘n bliksemstraal
Slaan ‘n bietjie harder
Ek wil jou hoor ek wil jou hoor
Lig net alles op laat die lug ontplof vir my
Ek is so mal is so mal oor jou
Ek kan dit nie keer
Dit hou net nie op nie
Jy kan maar hael kan maar
Hael neer laat val op my
Ek sal jou nie stop nie
Ek kannie ophou dink aan jou kannie ophou
Kon dit nie beskryf maar nou
In die donker tye is jy vir my ‘n bliksemstraal
Slaan ‘n bietjie harder
Ek wil jou hoor ek wil jou hoor
Lig net alles op laat die lug ontplof
In die donker tye is jy vir my ‘n bliksemstraal
Slaan ‘n bietjie harder
Ek wil jou hoor ek wil jou hoor
Lig net alles op laat die lug ontplof vir my
Donderweer slaan nooit dieselfde plek twee keer
En dit het ek by jou geleer
Ek soek jou nou nog meer en meer