Springbokheld

Ons loop oor die vlakte, die vlakte van groen gras
Daar waar vroër net losgemaal was
By die rugby club speel die laaste dans
En dis beserings tyd en ons laaste kans
Beserings tyd en ons laaste kans

Kom aan baby kom sit by my
Dis vir die groen en goud dat ons gaan vry
Rig my af dan's ek jou Springbokheld
Want dis so lekker saam met Cathy op die rugby veld
Dis so lekker saam met Cathy op die rugby veld

Ons loop oor die vlakte, die vlakte van groen gras
Moet ek jou vashou of liewer uit pass?
Ek vat aan jou arm, ek vat aan jou hand
Ek het bal besit maar al my manne is omkant
Ek het bal besit maar al my manne is omkant

Kom aan baby kom sit by my
Dis vir die groen en goud dat ons gaan vry
Rig my af dan's ek jou Springbokheld
Want dis so lekker saam met Cathy op die rugby veld
Dis so lekker saam met Cathy op die rugby veld

Onthou jy Syd Nomis, onthou jy Jan Ellis?
En Errol Tobias nevermind wat sy vel is
So baie helde dade is al hier gepleeg
Ek hoor die skare juig al is die paviljoen leeg

Ek vat aan haar arm, ek vat aan haar hand
Ek het bal besit maar al my manne is omkant
En terwyl die maan so romanties skyn
Druk ek my drie op die middellyn
Druk ek my drie op die middellyn

Kom aan baby kom sit by my
Dis vir die groen en goud dat ons gaan vry
Rig my af dan's ek jou Springbokheld
En dis so lekker saam met Cathy op die rugby veld
Dis so lekker saam met Cathy op die rug

Kom aan baby kom sit by my
Dis vir die groen en goud dat ons gaan vry
Rig my af dan's ek jou Springbokheld
Want dis so lekker saam met Cathy op die rugby veld
Dis so lekker saam met Cathy op die rugby veld

Canzoni più popolari di Hugo

Altri artisti di Sertanejo