Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus

Wat 'n vriend het ons in Jesus
Hy wat in ons plek wil staan
Wat 'n voorreg om gedurig
Tot God's troon deur Hom te gaan

Hoe verbeur ons tog die vrede?
Ag, hoe dikwels ly ons smart?
Net omdat ons nie ons node
Uitstort in God's Vaderhart

As versoeking en beproewing
Of as kwelling ons bedryf
Laat ons nooit mismoedig word nie
Laat ons bedes opwaards styg

Nêrens is 'n vriend getroue
As Hy wat ons node weet
Jesus voel met al ons swakheid
En wil deel in al ons leed

Curiosità sulla canzone Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus di Gene Rockwell

Quando è stata rilasciata la canzone “Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus” di Gene Rockwell?
La canzone Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus è stata rilasciata nel 2013, nell’album “Bly By My Heer”.

Canzoni più popolari di Gene Rockwell

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)