Naby My
(Naby my, naby my)
Kom en sit by my sommer naby my
Sê my nog ‘n keer ek luister na jou liefdes woord
Kom en sit by my sommer naby my
Sê dit nog ‘n keer en telkens weer dis waar jy hoort
Laat my nooit weer gaan (Weer gaan)
Laat my hart verstaan (Verstaan)
Saam met my is daar geen twyvel nie
Daar’s niks te vrees (Te vrees)
Kom en sit by my sommer naby my
Sê my nog ‘n keer dis net die plek waar jy wil wees
Naby my
Naby my
Naby my
Naby my
Laat my nooit weer gaan (Weer gaan)
Laat my hart verstaan (Verstaan)
Saam met my is daar geen twyvel nie
Daar’s niks te vrees (Te vrees)
Kom en sit by my sommer naby my
Sê my nog ‘n keer dis net die plek waar jy wil wees
Naby my
Naby my
Naby my
Naby my
Naby my
Naby my
Naby my
Naby my
Naby my
Naby my