Liefling Kom Terug
Liefling kom terug na my
Ag liefling ek wag, ek wag elke dag
Verlange maak seer wanneer sien ek jou weer?
Dink jy soms aan my of is alles verby?
Ek kan nie verstaan waarom liefde vergaan, ek sal nooit verstaan
Want in my hart is dit net jy
Ja in my hart is dit net jy
Liefling kom terug
Liefling kom terug na my
Want in my hart is dit net jy
Ja in my hart is dit net jy
Liefling kom terug
Liefling kom terug na my
Ag liefling ek wag elke eensame nag
Ek hinker na jou het liefde vervlou?
Ag liefling jy weet ons kan nooit so leef
As liefde vergaan kan ons nie bestaan
Vergeet en vergeef dan kan ons weer leef
Vir altyd saam leef
Want in my hart is dit net jy
Ja in my hart is dit net jy
Liefling kom terug
Liefling kom terug na my
Want in my hart is dit net jy
Ja in my hart is dit net jy
Liefling kom terug
Liefling kom terug na my
Liefling kom terug
Liefling kom terug na my