Ek Hou Van Jou
Ek hou van jou
Alleen van jou
Ek kan nie lewe in ‘n wêreld sonder jou
Maar ek moet gaan
Hoor ek jou naam?
So maklik kan ek nie vergeet nie
Moet my tog nooit laat gaan nie
Kan jy my nie verstaan nie?
Ek wil jou alles gee, ek hou so veel van jou
Jy hoort by my
Alleen by my
Dit is die waarheid waarteen ons nooit sal kan stry
Ek’s so alleen
Waar moet ek heen?
Sal ons die tyd weer kan herlewe?
Moet my tog nooit laat gaan nie
Kan jy my nie verstaan nie?
Ek wil jou alles gee, ek hou so veel van jou
Ek hou van jou
Alleen van jou
Ek kan nie lewe in ‘n wêreld sonder jou
Ek hou van jou