Dit Moet Ware Liefde Wees

Ek sien sy pak my klere reg sonder om te kla
Dit moet ware liefde wees
En sy stryk my vere reg ek weet wat ek moet dra
Dit moet ware liefde wees

Sy tel die laaste speelding op en pak dit in die kas
Dit moet ware liefde wees
En sommer uit die bloute sal sy sê ag hou my vas
Dit moet liefde wees

Hoor net hoe klop, klop, klop die hart van my
Die hart van my, die hart van my
Hoor net hoe klop, klop, klop die hart van my
Die hart, die hart van my

Hoor net hoe klop, klop, klop die hart van my
Die hart van my, die hart van my
Hoor net hoe klop, klop, klop die hart van my
Die hart, die hart van my

Sy knyp altyd ‘n tydjie af waar ons twee kan praat
Dit moet ware liefde wees
Sy swoeg en sweet en hou die pas al word dit ook al laat
Dit moet ware liefde wees

Sy laat my voel ek is die een waarom dit alles draai
Dit moet ware liefde wees
Ek weet sy kyk soms dwars deur my so sonder om te raai
Dit moet liefde wees

Hoor net hoe klop, klop, klop die hart van my
Die hart van my, die hart van my
Hoor net hoe klop, klop, klop die hart van my
Die hart, die hart van my

Hoor net hoe klop, klop, klop die hart van my
Die hart van my, die hart van my
Hoor net hoe klop, klop, klop die hart van my
Die hart, die hart van my

Hoor net hoe klop, klop, klop die hart van my
Die hart van my, die hart van my
Hoor net hoe klop, klop, klop die hart van my
Die hart, die hart van my

Hoor net hoe klop, klop, klop die hart van my
Die hart van my, die hart van my
Hoor net hoe klop, klop, klop die hart van my
Die hart, die hart van my
Die hart, die hart van my
Die hart, die hart van my

Canzoni più popolari di Ge Korsten

Altri artisti di Opera