Ek En My Meisie
Ek was ‘n swerwer met die naam van der Merwe
Sonder ‘n huisie 'n volksie 'n meisie
Ek was sy vetpel ons bly in ‘n woonstel
Ontmoet toe 'n meisie met 'n mooi huisie
Ons sien to haar suster so lelik soos gister
En die ou skoonma bly in 'n woonwa
Ek en my groot maat raak vir mekaar kwaad
Ons like hierdie meisie haar lyfie en huise
Ek en my meisie bly in 'n huisie
Bly in 'n huisie ek en my meisie
Bly in 'n huisie ek en my meisie
Ek en my meisie bly in 'n huisie
Ek was ‘n swerwer met die naam van der Merwe
Sonder ‘n huisie 'n volksie 'n meisie
Ek was sy vetpel ons bly in ‘n woonstel
Ontmoet toe 'n meisie met 'n mooi huisie
Ek en my meisie bly in 'n huisie
Bly in 'n huisie ek en my meisie
Bly in 'n huisie ek en my meisie
Ek en my meisie bly in 'n huisie
Ek en my bokkie bly in 'n trokkie
En ek en my ma bly by my pa
Ek en my tallpel bly in a tronksel
En ek en my meisie wah wah wah wah wah wah
Ek en my meisie bly in 'n huisie
Bly in 'n huisie wah wah wah wah wah wah
Ek en my meisie bly in 'n huisie
Bly in 'n huisie wah wah wah wah wah wah
Ek en my meisie bly in 'n huisie
Bly in 'n huisie ek en my meisie
Bly in 'n huisie ek en my meisie
Ek en my meisie wah wah wah wah wah wah
Ek en my meisie bly in 'n huisie
Bly in 'n huisie wah wah wah wah wah wah
Ek en my meisie bly in 'n huisie
Bly in 'n huisie