Weer 16
Ek dink jy maak 'n fout
As jy heeltyd sê daar's iets vout met jou lyf
As jy wonder wat ek sien as ek so na jou kyk
Jy sê jy voel te oud
En jy kla oor al die lyne om jou oë
Dit breek my elke keer as jy my nie wil glo
En ek sê hey hey babe weet jy hoe jy lyk weet jy hoe ek jou sien?
Hoekom luister jy wat almal sê vir my is jy 'n tien uit tien

Ek kyk na jou en die vure brand en ek voel weer sestien
Ja ek voel weer sestien
Jy bly 'n stukkie hemel
Ek sien als wat ek wou hê en soveel meer
Ek het jou lief net soos jy is ek wil hê jy moet dit weet
Ek wonder wat jy dink
Daar's 'n hartseer in jou oë wat met my brou
Hierdie wêreld en sy leuns wat kom speel met jou hart
En ek sê hey hey babe weet jy hoe jy lyk weet jy hoe ek jou sien?
Hoekom luister jy wat almal sê vir my is jy 'n tien uit tien
En ek sê hey hey babe weet jy hoe jy lyk weet jy hoe ek jou sien?
Ek kyk na jou en die vure brand en ek voel weer sestien
Hmm ek voel weer sestien
Ek dink jy's perfek
Ek hou van jou net soos jy is
Ek dink jy's perfek
Ek hou van jou net soos jy is
Hey hey babe weet jy hoe jy lyk?
Hey hey babe weet jy hoe jy lyk?
Weet jy hoe jy lyk?
En ek sê hey hey babe weet jy hoe jy lyk weet jy hoe ek jou sien?
Hoekom luister jy wat almal sê vir my is jy 'n tien uit tien
En ek sê hey hey babe weet jy hoe jy lyk weet jy hoe ek jou sien?
Ek kyk na jou en die vure brand en ek voel weer sestien
O ek voel weer sestien
Ja ek voel weer sestien