Motiveer

Probeer weer, druk deur die seer, dink aan my in die donker weer en weer dis asof jy my leer om te onthou dis net vir nou, voor jy blaf of by seen tel dit uit
Drie twee een
Hou my gemotiveerd

Siel gesentriseerd, kop op die werk, rock dan liefde is die moeite werd, ek voel so geeerd, wag altyd my beurt
Hou my gemotiveerd

So as die aand roep en jy plek soek
Vind my in die middel kom ons fluister deur die deur, gee my energie hou my gemotiveerd
As hulle hard praat te veel geraas maak
Hou my op jou skouer bly by hier en nou, klou aan al die goue skatte van jou jou jou jou

Jou stem op die foon, sê hou dit skoon, harde werk jy weet dit word beloon, gedraf werk aan haar lyf om haar innerlike ikoon, ek wil dit afblus uitsweet al die leuens
Kyk nou wat ek het, vergewe soos ek vergeet

Siel gesentriseerd, kop op die werk, rock dan liefde is die moeite werd, ek voel so geeerd, wag altyd my beurt
Hou my gemotiveerd

So as die aand roep en jy plek soek
Vind my in die middel kom ons fluister deur die deur, gee my energie hou my gemotiveerd
As hulle hard praat te veel geraas maak
Hou my op jou skouer bly by hier en nou, klou aan al die goue skatte van jou jou jou jou jou

So as die aand roep en jy plek soek
Vind my in die middel kom ons fluister deur die deur, gee my energie hou my gemotiveerd
As hulle hard praat te veel geraas maak
Hou my op jou skouer bly by hier en nou, klou aan al die goue skatte van jou

Konsentreer
Ek wil dit meer en meer
Deur die seer
Hou my gemotiveerd

Konsentreer
Ek wil dit meer en meer
Deur die seer
Hou my, hou my, hou my gemotiveerd

Curiosità sulla canzone Motiveer di Elandre

Quando è stata rilasciata la canzone “Motiveer” di Elandre?
La canzone Motiveer è stata rilasciata nel 2021, nell’album “Rugsak”.

Canzoni più popolari di Elandre

Altri artisti di Pop rock