458 Italia
Ah ah ha
Ah ah ha
Ah ah ha
Ah ah ha
Sy's 'n godin sy laat jou snak na jou asem
Haar sagte lippe is Ferrari rooi
Grens aan perfeksie en dit maak haar gevaarlik
Sy is die jagter en ek word die prooi
O my hart kan dit nie vat nie
En die skote klap
Sy's soos 'n vier, vyf, agt Italia
Sy steel jou asem soos jy kyk vir haar
Jy weet vir haar moet veg
Want voor jy sien is sy weg
Net soos 'n vier, vyf, agt Italia
Sy is ontwerp met net die beste lyne
Tom pedin jon dit is hoe sy proe
Nes elke man wens ek sy was ook myne
Nul tot 'n honderd weet jy hou van spoed
O my hart kan dit nie vat nie
En die skote klap
Sy's soos 'n vier, vyf, agt Italia
Sy steel jou asem soos jy kyk vir haar
Jy weet vir haar moet veg
Want voor jy sien is sy weg
Net soos 'n vier, vyf, agt Italia
Ah ah ha
Ah ah ha
Ah ah ha
Ah ah ha
O my hart kan dit nie vat nie
En die skote klap
O my hart kan dit nie vat nie
Ek is aan die brand
Sy's soos 'n vier, vyf, agt Italia
Sy steel jou asem soos jy kyk vir haar
Jy weet vir haar moet jy veg
Want voor jy sien is sy weg
Net soos 'n vier, vyf, agt Italia
Sy's soos 'n vier, vyf, agt Italia
Sy steel jou asem soos jy kyk vir haar
Jy weet vir haar moet jy veg
Want voor jy sien is sy weg
Net soos 'n vier, vyf, agt Italia
Net soos 'n vier, vyf, agt Italia