Happy Family

I love you, you love me, we a happy family
Met ‘n mes en ‘n gun en ‘n stukkie bubblegum
Hos pagamisa for everyone

clles wat mal is
Doen dit
Ruk hand uit soos jy ook van die dal is
Kom doen dit
Want dit ruk net hier binne, julle dis lit met die vrinne, wat dit spit asof hulle van die hel is
Jirr ‘n man was lank in die baaiza bra,
Nou is dit ‘n tyd om te naaiza bra
Gee jouself tyd maak dit kwaai ook ja
Doen dit in ‘n state want die vibe is Nca
Bra kom doen maar net jou dinge wat jy doen en doen dit lekker
Die dal doen dit ikonies saam die ikoon met die pette
Unicorn tussen die perde ahoy ouens, hello Gêrre
It's time to kap dit uit terwyl ek spoeg soos ‘n alpaca
So gaan gek op dit, zet op dit, lose your marbles ek dare jou
Daar's geen wet of ‘n check op dit, los die worries vir netnou
cs daar iemand wat negative is, sê hy moet sy bek hou
Want Barney is geremix, dis nou party met friends ou
So hello Geppetto bring jou X Y en jou Z
Want kyk dit gaan gaaf in die plek
Bra jy kan uit hak of relax
Dit maak ook nie saak wat jy smaak want alles daar jy kan kry boetie
Ja chise dis lekker tye van die Dal af meisie

Happy family happy happy family
Happy family happy happy family
Happy family happy happy family
Hos pagamisa for everyone

cs die Cape Flats jou naam roep, uitstiek is die main ding
Uit watter druin gaan Early B, Jack en Straal uit spring
Dala what you must, getuie daai's jou nommer
Dis die Middel Ooste musically, ons drop bomme
Nou dis nie doodgewone rap nie, dis ook nie wat jy expect nie
cs ons klaar is met die aand dan is jou lyf slap soos ‘n rekkie
Ek's nie jou copycat nie, jy's fake soos ‘n soya patty
Sy mental en sy fisiese vlakke balans net hier
Nou ons vat jou na die hotspot en rok dit non-stop
Jy word omgedop net soos ‘n flippin nat mop
Deur die ritme van die tegnologiese hip-hop
Hy kom lekker deur soos Vin Diesel in ‘n crop top
Nou om vir Straal te loep haal, daai's nog ‘n mal geval
Jy ruk soos jy dans, lyk jy die laaste kwaal
clles rated PG, jy mag jou ma gat haal
cs die kak line is muis nog die baas van die kraal, STRccL!

Happy family happy happy family
Happy family happy happy family
Happy family happy happy family
Hos pagamisa for everyone

Hallo naand se dis ekke hier, jou favourite fokken rêppertjie
Lirieke lip lek lekker, bars jou brein soos ‘n krêkkertjie
Dis Jacky P, rook al fokken lankal nie meer nekke nie
Maar niemand sal nooit ooit trekke dood maak soos ekke nie
Pappa P, oe neee, vergeeewe me
Ek het nog nooit so iets gesien in my lewe nie
Jy laat die beentjies hier binne in my bene beef
cs my sinnetjies so sag deur jou skedel sweef
So vat die kaas naas en pass, my scorecards vol c's
Ek's top class, so kyk maar wat die masters maak
Van die grass tot die stars, van die straat tot die bars
So verbaas dat ek meer geraas uit blaas as laas
chhhh shit, dis vars bars beats soos ballonne
Geen wonder die donner weer skeur weer van onder
Opgewonde die jong kom blaas weer laat aand kanonne
Want vir oulaas drop oubaas se honde weer bomme

Happy family happy happy family
Happy family happy happy family
Happy family happy happy family
Hos pagamisa for everyone

I love you, you love me, we a happy family
Met ‘n mes en ‘n gun en ‘n stukkie bubblegum
Hos pagamisa for everyone

Happy happy happy happy family
Happy happy happy happy happy family
Happy happy happy happy family
Happy happy happy happy family
Happy happy family
Happy happy family
Happy happy family

Hos pagamisa for everyone

Canzoni più popolari di Early B

Altri artisti di Reggae music