Back Die Bokke

Ja, ek is agter in die yard by my bra se spot nuh ons geniet ons met ‘n tjop en ‘n dop wuh
Dinge gaan net gaaf, vrouens kyk na die toddlers en ons almal wag vir die game van die Bokke
Bra my top is groen en goud ek rock’it back my span met trots, ek’s op
My vrou kom om met Springbok trots en my bra sê baie dankie bok wuh

Kom die neighbours met way’e van All Blacks vlae op die lywe
Hulle’t glads hulle wange gepaint wuh en sê hulle’s Kiwis tot die einde
Ek sê toe duidelik we not worried wuh, you can’t do the haka here
We nca like chakalaka, want my broer ons back die Bokke wuh

Bokke wuh
Ons back die Bokke wuh
Bokke wuh
Broer ek back die Bokke wuh

Ek cruise met my broer tot by Spar mos, hy soek nog bier ek sê daar's Tops
Ons loop in en hy sê ons kry ‘n kas boss toe hoor ons ‘n kwaad ouens kom met ‘n geraas jong
Ek vra wies die brasse, is haai groen en goud of oranje
Watse land back julle sê my watse span huh
Ne tjom kyk hie ons back Australia, ek sê manne julle’s swak wuh

Julle’s die Wallabies man ek dink julle’s wannabees, strip lyk soos ons, kry tog ‘n ander kit
Daar's nie ‘n span soos ‘n span soos ons manne nie, julle’s in die trouble wanneer Rassie lead
Is te vroeg vir die hane, die rose moet maar laat staan nuh
Want kyk hier ons is die manne wat weer die beker gaan vat wuh

Soos ek gesê het ek is op it wuh, back my span uit trots uit nuh
Vat toe die kas biere, loop en sê ons back die Bokke wuh

Bokke wuh
Ons back die Bokke wuh
Bokke wuh
Broer ek back die Bokke wuh

Bokke wuh
Ons back die Bokke wuh
Bokke wuh
Broer ek back die Bokke wuh

Canzoni più popolari di Early B

Altri artisti di Reggae music