Verpand

Daar's ‘n rede hoekom alles moes gebeur
Ek verloor jou keer op keer op keer
Jy’s my liefde in ‘n neutedop was dit alles maar net in my kop dit was jy dit was jy dit was jy

Ons het swaar gekry ons het seergekry maar ons het tou gestaan om meer te kry
Dink jy darem dink jy nog aan my?

En dink jy nog aan my as jy in spits verkeer deur Hatfield ry?
Verlang jy nog na gister en blameer jy nog vir my?
En dis swaar ja swaar met alles aan die een kant
‘n Stukkie van my lewe het ek aan jou verpand

Daar's ‘n oomblik in die middel van die dag
Wanneer Brooklyn sirkel vir my lag
Kaartjies vir ‘n fliek gekoop maar jy het halfpad deur weer uitgeloop dit was jy dit was jy dit was jy

Maar die keer het ek weggebly jy’t ‘n makliker pad uitgekry
Dink jy darem dink jy nog aan my?

En dink jy nog aan my as jy in spits verkeer deur Hatfield ry?
Verlang jy nog na gister en blameer jy nog vir my?
En dis swaar ja swaar met alles aan die een kant
‘n Stukkie van my lewe het ek aan jou verpand

En dink jy nog aan my as jy in spits verkeer deur Hatfield ry?
Verlang jy nog na gister en blameer jy nog vir my?
En dis swaar ja swaar met alles aan die een kant
‘n Stukkie van my lewe het ek aan jou verpand
‘n Stukkie van my lewe het ek aan jou verpand

Canzoni più popolari di Dewald Wasserfall

Altri artisti di Pop rock