Droom Van My

Jy het die arms om my vas te hou
Jy het die droom om saam met my te bou
Jy het die woode om my hart te steel
Maar ek sal gou moet besluit

Ek ken die padjie wat ons twee saam loop
Ek ken jou passie elke graantjie hoop
Ek kan nie langer maak of ek niks voel
Ek kan nie langer aan gaan sonder

Jou lippe op myne
Jou woorde wat my verly is ok met my
Jou hande in myne
Laat wandel my pyne na waar ek dit nie kan kry

Ek het geen planne om jou ooit te laat gaan
Ek het net hoop om jou altyd by te staan
So kom na my en ons loop die padjie saam
Want jy hoef nie meer te wag

Ek wonder hoekom jy nog nie hier is?
Jy't geen ideƫ hoe baie ek jou mis
Ek kan nie langer maak of ek niks voel
Ek kan nie langer aan gaan sonder

Jou lippe op myne
Jou woorde wat my verly is ok met my
Jou hande in myne
Laat wandel my pyne na waar ek dit nie kan kry

Jou lippe op myne
Jou woorde wat my verly is ok met my
Jou hande in myne
Laat wandel my pyne na waar ek dit nie kan kry

Jou lippe op myne
Jou woorde wat my verly is ok met my
Jou hande in myne
Laat wandel my pyne na waar ek dit nie kan kry
Jy's 'n droom, 'n droom van my

Canzoni più popolari di Demi Lee Moore

Altri artisti di Afrikaans