As Jy So Vir My Kyk [Live]
Ure minute sekondes vier mure
Ons wag al ons lewe vir nou
Die maanlig beklemtoon jou lyf my begeerte
Raak sterker en sterker vir jou
As jy so vir my kyk
Oh ho
Jy kannie so mooi lyk
As jy so vir my kyk
Word iets wakker in my wat ek nie kan keer nie
Wat ek nie meer wil beheer nie
As jy so, as jy so vir my kyk
Doen ek alles aan jou wat ek nie kon sê nie
En daar’s niks meer selfbeheer nie
As jy so, as jy so vir my kyk (So vir my kyk)
Dink jy ‘n mens kan vir iemand teveel sê
Teveel wys hoe lief jy haar het?
Net as sy die een is ja werklik die een is
Sal als wat jy gee haar dalk red
Sy sal so vir jou kyk
Oh ho
Dat sy self soos joune lyk
As jy so vir my kyk
Word iets wakker in my wat ek nie kan keer nie
Wat ek nie meer wil beheer nie
As jy so, as jy so vir my kyk
Doen ek alles aan jou wat ek nie kon sê nie
En daar’s niks meer selfbeheer nie
As jy so, as jy so vir my kyk (So vir my kyk, as jy so vir my kyk)
As jy so vir my kyk
Word iets wakker in my wat ek nie kan keer nie
Wat ek nie meer wil beheer nie
As jy so, as jy so vir my kyk
Doen ek alles aan jou wat ek nie kon sê nie
En daar’s niks meer selfbeheer nie
As jy so, as jy so vir my kyk
Word iets wakker in my wat ek nie kan keer nie
Wat ek nie meer wil beheer nie
As jy so as jy so vir my kyk
Doen ek alles aan jou wat ek nie kon sê nie
En daar’s niks meer selfbeheer nie
As jy so, as jy so vir my kyk