Jinne Maar Dis Lekker
Jinne maar dis lekker
Hierdie wiele is gemaak om te spin, hierdie tonic
Is gemaak vir 'n gin
Kom en kry vir jou 'n bietjie
Geen beter tyd as nou
Hierdie vellies is gemaak om te loop, hierdie vlamme
Is gemaak om te stook
Kom en kry vir jou 'n bietjie
Geen beter tyd as nou
Jinne maar dis lekker
Jinne maar dis lekker
Jinne maar dis lekker
As dit stop, as dit drop, as dit rol en rol en rol
Jinne maar dis lekker
Jinne maar dis lekker
Jinne maar dis lekker
As dit stop, as dit drop, as dit rol en rol en rol
Hierdie tjoppie is gemaak om te braai, hierdie beat
Is ‘n lekker vibe
Kom en kry vir jou 'n bietjie
Geen beter tyd as nou
Hierdie lippe soen in Afrikaans, hierdie vloere
Is gemaak om te dans
Kom en kry vir jou 'n bietjie
Geen beter tyd as nou
Jinne maar dis lekker
Jinne maar dis lekker
Jinne maar dis lekker
As dit stop, as dit drop, as dit rol en rol en rol
Jinne maar dis lekker
Jinne maar dis lekker
Jinne maar dis lekker
As dit stop, as dit drop, as dit rol en rol en rol
Kom en kry vir jou ‘n bietjie laat hy loop
Kom en kry vir jou ‘n bietjie soet stroop
Kom en kry vir jou ‘n bietjie laat hy waai
Kom en kry vir jou ‘n bietjie laat hy hak
Jinne maar dis lekker
Jinne maar dis lekker
Jinne maar dis lekker
As dit stop, as dit drop, as dit rol en rol en rol
Jinne maar dis lekker
Jinne maar dis lekker
Jinne maar dis lekker
As dit stop, as dit drop, as dit rol en rol en rol
Kom en kry vir jou ‘n bietjie laat hy loop
Kom en kry vir jou ‘n bietjie soet stroop (Dis lekker)
Jinne maar dis lekker