Bewe

Sewe sewe dae 'n week laat jy my bewe
Ophou dink aan jou
Is nie so maklik
Sou dit lankal doen as ek net kon

Aanhou by jou wees
Is wat my hart se keuse
Is ek weet dis warm
Maar ek kan nie ophou nie want

Sewe sewe dae 'n week laat jy my bewe
Net sodra dit ophou
Voel ek eweskielik weer die bibber bewe

Jy maak dit so lekker om te lewe
Heeltemal ek voel weer nommer nege met jou massa, maar ek
Kan nie stil raak want jy laat my bewe

Hou my warm vas
En ek is rustig maar ek voel die dinge in my
En ek kan nie ophou nie want

Sewe sewe dae 'n week laat jy my bewe
Net sodra dit ophou
Voel ek eweskielik weer die bibber bewe

Jy maak dit so lekker om te lewe
Heeltemal oorkom deur nommer nege met jou massa maia
Kan nie stil raak want jy laat my bewe

In my hart te bewe
Weet nie wat makeer ek
Lekker om te lewe
Kan nie ophou

Sewe sewe dae 'n week laat jy my bewe
Net sodra dit ophou
Voel ek eweskielik weer die bibber bewe

Jy maak dit so lekker om te lewe
Heeltemal oorkom deur nommer nege met jou massa maia
Kan nie stil raak want jy laat my bewe
Kan nie stil raak want jy laat my bewe

Canzoni più popolari di Chane Valentine

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)