Wat Spuit Jy?

Het n plan
Good looks aan
En ook my hare gekam
Ek is reg vir die aand, om my droomvrou te vang
Ooh ek sal haar op my hande dra
Mmm sal alles doen wat sy vra

In die club
Sy staan daar
En sy lyk so skaam
Ek sien haar, sy sien my, sy kom nader gestaan
Bloedrooi lippe, haar donker oë
Ooh ek kan my geluk nie glo

Sy sê ek lyk soos n flirt
Guns so groot in daai klein T-shirt (Ekskuus)

Sy byt haar lip, sexy verby
Haar hande gly oor my wange en sy sê vir my
"Hey Jy, sê my Wat Spuit Jy?"
"Hey Jy, sê my Wat Spuit Jy?"
Waar kry jy dit, fluister sy vir my
Ek wil jou rowwer as n ou plaas bakkie ry
"Hey Jy, sê my Wat Spuit Jy?"
Hey jy, dis Brut babe, kom ruik my

Talking: Awkward, moving on

Dans alleen
Kom n girl, trek my in so styf
Lyf teen lyf, my hand wat saggies oor haar rug vryf
Smooth haar kurwes en haar kort rokkie
Cool my confidence ek gaan nie jok nie

Alles brand binne my
Temperature wat styg
Druk haar vas, vas, vas, voel haar
Ooh ek vat n kans vat aan haar boud
Ooh sy fluister, Eks 16 jaar oud

Sy sê:"Sy wil my date"
Ooh jinne baby, jy is jailbait (Oh shh Nee)

Sy byt haar lip, sexy verby
Haar hande gly oor my wange en sy sê vir my
"Hey Jy, sê my Wat Spuit Jy?"
"Hey Jy, sê my Wat Spuit Jy?"
Waar kry jy dit, fluister sy vir my
Ek wil jou rowwer as n ou plaas bakkie ry
"Hey Jy, sê my Wat Spuit Jy?"
Hey jy, dis Brut babe, kom ruik my

Ek is die man van wie jy droom
(Hey Jy, sê my Wat Spuit Jy?)
n Testoseroon Feromoon
(Hey jy, dis Brut babe, kom ruik my)

Sy byt haar lip, sexy verby
Haar hande gly oor my wange en sy sê vir my
"Hey Jy, sê my Wat Spuit Jy?"
"Hey Jy, sê my Wat Spuit Jy?"
Waar kry jy dit, fluister sy vir my
Ek wil jou rowwer as n ou plaas bakkie ry
"Hey Jy, sê my Wat Spuit Jy?"
Hey jy, dis Brut babe, kom ruik my

Ek is die man van wie jy droom
(Hey Jy, sê my Wat Spuit Jy?)
n Testoseroon Feromoon
(Hey jy, dis Brut babe, kom ruik my)

Canzoni più popolari di Big Ben

Altri artisti di French rap