Sweef Soos 'n Arend
Sag
Sag blink u oë
Uit u gesig
Vloei liefdeslig
Knus
Knus in U arms
Heilig
Veilig
Warm
Ek het u nodig hier by my heeldag
Die wêreld oorbodig
Ons twee 'n taakmag niks kan ons keer
Want Hy's in beheer
Hy's my Leidsman my Stuurman my Weerman
Sweef soos 'n arend want Sy liefde dra my so hoog
Hoog bo die son
Sweef soos 'n arend so vêr soos die wind waai my vriend
In Jesus se krag
Sprei
Sprei maar jou vlerke
Want daar's steeds 'n band
Van hand tot hand luister
Maak
Maak die Here jou toevlug
Roep na Hom
Soek na hom
Spoedig
Ek het u nodig hier by my heeldag
Die wêreld oorbodig
Ons twee 'n taakmag
Niks kan ons keer
Want Hy's in beheer
Hy's tog my Leidsman my Stuurman my Weerman
O sweef soos 'n arend (Want Sy liefde dra my so hoog)
(Hoog bo die son)
(Sweef soos 'n arend so vêr) Soos die wind waai my vriend in Jesus se krag
O sweef soos 'n arend (Want Sy liefde dra my so hoog)
(Hoog bo die son)
(Sweef soos 'n arend so vêr soos die wind waai my vriend)
(In Jesus se krag)
O sweef soos 'n arend want Sy liefde dra my so hoog
(Hoog bo die son)
(Sweef soos 'n arend so vêr soos die wind waai my vriend)
(In Jesus se krag)