Speeltyd

As daar woorde was oor hoe ek nou voel as daar 'n prentjie was wat jy aan my doen
Het ek 'n brief geskryf oor jou lyf en 'n prent geteken oor hoe jy nou lyk
Jy's 'n beeldskone prinses vir my jy laat my hoendervleis van kop tot tone kry
Jy laat my glimlag in die donker nag so sĂȘ vir my waarvoor jy nou wag

Ek dink dis speeltyd net ek en jy stoute kabouter kom wys vir my
Ek dink speeltyd net ek en jy stoute kabouter ek gaan jou kom kry
Ek dink dis speeltyd net ek en jy stoute kabouter kom wys vir my waar ek jou gaan kry
Waar ek jou gaan kry

Ek wil vir jou skryf as ons saam gaan bly hoe ons eendag 'n stoute kind gaan kry
En hoe hy al die girls op die agterseat vry en hoe ons hom leer om bietjie soet te bly
Ek dink al weer ek het probeer ek het jou pa gevra of jy 'n ring mag dra
Ek het my bes probeer om my man te staan ek hoop hy sien dit raak as ek jou kom vra

Ek dink dis speeltyd net ek en jy stoute kabouter kom wys vir my
Ek dink speeltyd net ek en jy stoute kabouter ek gaan jou kom kry
Ek dink dis speeltyd net ek en jy stoute kabouter kom wys vir my waar ek jou gaan kry
Waar ek jou gaan kry

Jy't my hart gesteel ek't gedink ek't my verbeel liefling jy's my beste deel

Ek dink dis speeltyd
Net ek en jy

Ek dink dis speeltyd net ek en jy stoute kabouter ek gaan jou kom kry
Ek dink dis speeltyd net ek en jy stoute kabouter kom wys vir my waar ek jou gaan kry
Waar ek jou gaan kry

Ek dink dis speeltyd net ek en jy stoute kabouter kom wys vir my
Ek dink dis speeltyd net ek en jy stoute kabouter ek gaan jou kom kry
Ek dink dis speeltyd net ek en jy stoute kabouter kom wys vir my waar ek jou gaan kry
Waar ek jou gaan kry

Canzoni più popolari di Armand Hofmeyr

Altri artisti di Pop rock