Lekkerlyf

(Lekkerlyf) (Lekker lekker lekkerlyf)
(Lekkerlyf) (Lekker lekker lekkerlyf)
(Lekkerlyf) (Lekker lekker lekkerlyf)
(Lekkerlyf) (Lekker lekker lekkerlyf)

Slaap jy al wel ek worry nie want ek's 'n koue lyf om 'n warm vuur
En ek het niemand anders om saam met my te kuier vanaand nie
Dis jy dis ek dis ons altwee saam met 'n lekker bier om 'n warm vuur
En dis jy dis jy maar lekker is nie lekker sonder jou nie

Ek wil kuier wil jy ook kuier so ons gaan kuier want ons hou van kuier
En 'n lekkerlyf en die lekkerlyf so 'n lekkerlyf as ek jou gaan kry
Ek wil kuier wil jy ook kuier so ons gaan kuier want ons hou van kuier
En 'n lekkerlyf en die lekkerlyf so 'n lekkerlyf as ek jou gaan kry

(Lekkerlyf) (Lekker lekker lekkerlyf)
(Lekkerlyf) (Lekker lekker lekkerlyf)
(Lekkerlyf) (Lekker lekker lekkerlyf)
(Lekkerlyf) (Lekker lekker lekkerlyf)

Pla ek jou wel dis my plesier want ek's alleen om 'n warm vuur
En ek het niemand anders om saam my te kuier vanaand nie
Ek kan nie sonder jou kuier nie vat 'n laaste slukkie van 'n warm bier
En dis jy dis jy maar lekker is nie lekker sonder jou nie

Ek wil kuier wil jy ook kuier so ons gaan kuier want ons hou van kuier
En 'n lekkerlyf en die lekkerlyf so 'n lekkerlyf as ek jou gaan kry
Ek wil kuier wil jy ook kuier so ons gaan kuier want ons hou van kuier
En 'n lekkerlyf en die lekkerlyf so 'n lekkerlyf as ek jou gaan kry

Jy's om die draai jy bly nie ver nie
Kom kuier heel aand hier by my
Pak ou betroubaar vol van brandy
'n Lekkerlyf vanaand by my

(Ek wil kuier wil jy ook kuier) Ja ek wil kuier
(So ons gaan kuier want ons hou van kuier) Wil jou ook kuier kuier vanaand by my
(En 'n lekkerlyf die lekkerlyf so 'n lekkerlyf as ek jou gaan kry)

Ek wil kuier wil jy ook kuier so ons gaan kuier want ons hou van kuier
En 'n lekkerlyf en die lekkerlyf so 'n lekkerlyf as ek jou gaan kry

Ek wil kuier wil jy ook kuier so ons gaan kuier want ons hou van kuier (Ek wil kuier wil jy ook kuier)
En 'n lekkerlyf en die lekkerlyf so 'n lekkerlyf as ek jou gaan kry (Kuier vanaand by my)

Ek wil kuier wil jy ook kuier so ons gaan kuier want ons hou van kuier (Ek wil kuier wil jy ook kuier)
En 'n lekkerlyf en die lekkerlyf so 'n lekkerlyf as ek jou gaan kry (Kuier vanaand by my)

(Ek wil kuier wil jy ook kuier) Ja ek wil kuier
(So ons gaan kuier want ons hou van kuier) Wil jou ook kuier kuier vanaand by my
(En 'n lekkerlyf en die lekkerlyf so 'n lekkerlyf as ek jou gaan kry)

(Lekkerlyf)

Canzoni più popolari di Armand Hofmeyr

Altri artisti di Pop rock