Lei My Na Die Water [Live]

Lei my na die water
Waar jy jou seer weg was
Oh balsem my wonde
Met die dou op die gras

Wys vir my die leemte
Waar ek in jou hart pas
Oh lei my na die water na die water
Waar jy jou seer weg was

Ja net die Hemel weet hoe lief ek jou het
O 'is baie meer vir my ek weet ek sal dit nooit vergeet
Jy kan nie die liefde in aard se goeters meet
Net die Hemel weet hoe lief
Hoe lief ek jou het

Skryf vir my jou drome
Op gebleikte glas
Vertel my van jou liefde
Vir die donker nag

Gee my asem gee my lewe
Dalk net 'n bietjie sig
Skryf vir my jou drome ja jou drome
Op gebleikte glas

Ja net die Hemel weet hoe lief ek jou het
O 'is baie meer vir my ek weet ek sal dit nooit vergeet
Jy kan nie die liefde in aard se goeters meet
Net die Hemel weet hoe lief
Hoe lief ek jou het

Lei my na die water
Lei my na die water

Ja net die Hemel weet hoe lief ek jou het
Daar's baie meer vir my ek weet ek sal dit nooit vergeet
Jy kan nie die liefde in aard se goeters meet
Net die Hemel weet hoe lief
Hoe lief ek

Die Hemel weet hoe lief ek jou het
Daar's baie meer vir my ek weet ek sal dit nooit vergeet
Jy kan nie die liefde in aard se goeters meet
Net die Hemel weet hoe lief
Hoe lief ek jou het

Curiosità sulla canzone Lei My Na Die Water [Live] di Appel

Quando è stata rilasciata la canzone “Lei My Na Die Water [Live]” di Appel?
La canzone Lei My Na Die Water [Live] è stata rilasciata nel 2020, nell’album “In Afrikaans (Live)”.

Canzoni più popolari di Appel

Altri artisti di