Meer

Hy het jou hart gesteel, hy sal jou nooit verveel
Hy is al lus vir jou, meisie jy praat te gou want hy
Hy stel nie net belang in jou

So lank het jy gewag, net vir hierdie dag wat
Jou prins jou sal kom kry maar dis nog lank want hy
Soek meer as wat hy kry

In die middel van die dag is 'n ander meisie wat ook wag
Vir hom om haar te kom haal, min weet sy dit maak nie saak want
Môre is nog 'n dag en hy's die een wat aanhou lag, so
Wanneer gaan jy sien daar's baie baie meer wat jy verdien, ja

Hy pak sy tas en gaan, sy's moeg en kwaad en klaar
Hy glimlag want hy weet daar is soveel meer wat hy
Wat hy kan mislei

In die middel van die dag is 'n ander meisie wat ook wag
Vir hom om haar te kom haal, min weet sy dit maak nie saak want
Môre is nog 'n dag en hy's die een wat aanhou lag, so
Wanneer gaan jy sien daar's baie baie meer wat jy verdien

Baie baie meer wat jy verdien
Baie baie meer

In die middel van die dag is 'n ander meisie wat ook wag
Vir hom om haar te kom haal, min weet sy dit maak nie saak want
Môre is nog 'n dag en hy's die een wat aanhou lag, so
Wanneer gaan jy sien daar's baie baie meer

In die middel van die dag is 'n ander meisie wat ook wag
Vir hom om haar te kom haal, min weet sy dit maak nie saak want
Môre is nog 'n dag en hy's die een wat aanhou lag, so
Wanneer gaan jy sien daar's baie baie baie meer wat jy verdien, ja

Meer wat jy verdien
Daar's baie baie meer wat jy verdien

Canzoni più popolari di anders

Altri artisti di Contemporary R&B