Hoogtevrees

Hou vas ons gaan al die reëls breek, ons gaan grense verskuif en die wêreld oorheers
Niks kan ons stop want ons leef net een keer
Ons liefde breek die hoogtevrees (Hoogtevrees)

Ons staan met ons rûe teen die afgrond
Van die liefde waar ons nou
Gedruk word om te spring of bly

Die hoogtes maak my bang maar met jou
Hier aan my hand is jy die tou
Wat gaan maak dat ons so sag gaan land

Soms is die enigste manier om ooit te kan weet om net te spring en van die hoogte te vergeet

Hou vas ons gaan al die reëls breek, ons gaan grense verskuif en die wêreld oorheers
Niks kan ons stop want ons leef net een keer
Ons liefde breek die hoogtevrees

Wie wil dan stop as niks ons kan keer
Ons liefde breek die hoogtevrees
Ons liefde, liefde, liefde breek die hoogtevrees

Ek weet dat ons liefde is al wat
Ooit saak sal maak as my hart
Van glas in stukke weer moes breek

Want liefde kan versoen ja ons liefde
Kan alles doen dis 'n kans wat
Ons moet waag voor ons sal weet

Soms is die enigste manier om ooit te kan weet om net te spring en van die hoogte te vergeet

Hou vas ons gaan al die reëls breek, ons gaan grense verskuif en die wêreld oorheers
Niks kan ons stop want ons leef net een keer
Ons liefde breek die hoogtevrees

Hou vas ons gaan al die reëls breek, ons gaan grense verskuif en die wêreld oorheers
Wie wil dan stop as niks ons kan keer
Ons liefde breek die hoogtevrees (Vrees)
Ons liefde, liefde, liefde breek die hoogtevrees

Ons kies om saam ewig gelukkig te wees
Ons sal spring om te weet dat ons twee saam sal sweef
Dat ons liefde sal seëvier en net kan genees
Wie's bang vir die hoogtevrees? (Wie's bang vir die hoogtevrees?)

Hou vas ons gaan al die reëls breek, ons gaan grense verskuif en die wêreld oorheers (Wêreld oorheers)
Niks kan ons stop want ons leef net een keer
Ons liefde breek die hoogtevrees (Hou vas)

Hou vas ons gaan al die reëls breek, ons gaan grense verskuif en die wêreld oorheers (Wêreld oorheers)
Wie wil dan stop as niks ons kan keer (Niks ons kan keer)
Ons liefde breek die hoogtevrees (Vrees)
(Ons liefde, liefde, liefde) Breek die hoogtevrees

Canzoni più popolari di Adam

Altri artisti di House music