Goeie Ou Dae

Wat het van die tyd geword?
Gister was ons nog jonk en nou sit ek hier rond met ‘n boek vol van fotos en kleur prente in my kop

Die lewe voel net te kort (Te kort)
Dit voel nog soos gister wat ek wakker word met geen worry in die lig, dissipline was ‘n plig by die skool is geleer maar deur my brein soos ‘n sif
Vat my terug, dink gou terug, onthou jy?

Toe ons nog jonk was
Nog jonk en mooi was, alles geweet niemand kon ons iets leer
Daai was die goeie ou dae

Toe ons so vry was en mos so soet was, alles verdra want niks het ons gepla
Daai was die goeie ou dae (Daai was die goeie ou dae)
Dit vat my weer terug na die goeie ou dae

As kind het ek selfs geglo
Ek kan iemand vertrou deur te kyk in sy oë, ry na hierdie tyd was die grootste seën (Was die grootste seën)
My jeug was net te kort (Te kort)
Was dit môre kan ek laat wakker word en middagete omslaap, cornflakes in die aand maak?
Geen ou se reëls sal my onskuld kan weg vat
Onthou jy?

Toe ons nog jonk was
Nog jonk en mooi was, alles geweet niemand kon ons iets leer
Daai was die goeie ou dae

Toe ons so vry was en mos so soet was, alles verdra want niks het ons gepla
Daai was die goeie ou dae (Daai was die goeie ou dae)
Dit vat my weer terug na die goeie ou dae

Druk jou hand teen myne (Druk jou hand teen myne)
Hier is my verlede (Hier is my verlede)
Voel jy die heimwee wat oor my kom val? (Val, hier is my verlede)
Vat my terug, dink gou terug, onthou jy?

Toe ons nog jonk was
Nog jonk en mooi was, alles geweet niemand kon ons iets leer
Daai was die goeie ou dae

Toe ons so vry was en mos so soet was, alles verdra want niks het ons gepla
Daai was die goeie ou dae (Daai was die goeie ou dae)
Dit vat my weer terug na die goeie ou dae
Dit vat my weer terug na die goeie ou dae

Canzoni più popolari di Adam

Altri artisti di House music