Dis Al Wat Ek Het

Ek wou 'n kasteel met my kaal hande bou
Ek wou 'n superman wees net vir jou toe kom ek agter
Jy wil my net laat vertrou en liefde gee
En styf vas kan hou

Dis al wat ek het (Het)
Om vir jou te gee
Dis al wat ek het (Het)
Om met jou te deel
Jy sê dis net, net, net wat jy soek in 'n ou
Dis al wat ek het
Om te gee vir jou
Dis al wat ek het
Om te gee vir jou

Onthou jy toe ek gesê het vir jou
Jy verdien meer as wat ek kan gee vir jou, toe kom ek agter
Jy wil 'n toekoms kan bou saam met iemand (Iemand)
Wat jou styf vas kan hou

Dis al wat ek het (Het)
Om vir jou te gee
Dis al wat ek het (Het)
Om met jou te deel
Jy sê dis net, net, net wat jy soek in 'n ou
Dis al wat ek het
Om te gee vir jou
Dis al wat ek het
Om te gee vir jou

Ek wou my alles gee net vir jou
Jy soek net iemand om jou vas te hou

Dis al wat ek het
Om vir jou te gee
Dis al wat ek het
Om met jou te deel

Dis al wat ek het (Het)
Om vir jou te gee
Dis al wat ek het (Het)
Om met jou te deel
Jy sê dis net, net, net wat jy soek in 'n ou
Dis al wat ek het (Dis al wat ek het)
Om te gee vir jou
Dis al wat ek het
Om te gee vir jou
Dis al wat ek het
Om te gee vir jou

Canzoni più popolari di Adam

Altri artisti di House music